|
Waar staan dit in die Bybel? Die Bybel is 'n boek wat die ondervinding van mense soos ek en u, en die manier waarmee God met ons omgaan, beskryf. Die diepste behoeftes van die mens en die verlange van sy siel word in die skatkamers van die Bybel aan ons geopenbaar. Hierdie verwysings sal u help om boodskappe in die Woord te vind wat u sal help om die uitdagings, probleme en vreugdes van die lewe te hanteer.
PROFESIEË OOR CHRISTUS
DIE NUWE TESTAMENT
GELYKENISSE VAN JESUS
WONDERWERKE VAN JESUS
(Baie gelykenisse en wonderwerke het meer as een verwysing. Sommige Bybels dui die ander verwysings aan.) WAAR OM DIT TE VIND
GEBEDE IN DIE BYBEL
U PERSOONLIKE LEWE
|
Ontwikkel deur