| Vers nr. | Vers | Voetnota |
|---|---|---|
| 1 | Selfverheffing en hoogmoed is daar nie by my nie, Here. Ek maak my nie besorg oor groot dinge nie, dinge wat bo my vermoë is. | |
| 2 | Ek het rus en kalmte gevind. Soos 'n kindjie wat by sy moeder tevredenheid gevind het, so het ek tevredenheid gevind. | |
| 3 | Wag op die Here, Israel, nou en vir altyd. |
Ontwikkel deur