Skip to : [Content] [Navigation]

Kopiereg van die Bybelteks - © Bybelgenootskap van Suid Afrika

Vers nr. Vers Voetnota
1

Prys die Here, alle nasies, loof Hom, alle volke,

2

want sy liefde vir ons is sterk, aan die trou van die Here is daar geen einde nie! Prys die Here!