Skip to : [Content] [Navigation]

Welkom by Bybel.co.za

Welkom by die amptelike tuiste van die 1933/53- en die 1983-vertaling op die Internet. Die Bybelgenootskap wil graag mense aanmoedig om die Bybel te lees en te bestudeer - dit sluit jou in. Ons gebed is dat mense wat hierdie webwerf besoek in die geloof sal groei. Mag hierdie vertalings van die Bybel vir jou tot seën wees.

  • Soek
Soek

Kopiereg van die Bybelteks - © Bybelgenootskap van Suid Afrika

Die Bybel in Afrikaans: 'n direkte vertaling

Op versoek van die kerke wat die Afrikaanse Bybel gebruik, het die Bybelgenootskap begin met 'n nuwe, goed verstaanbare bronteksgeoriënteerde vertaling van die Bybel in Afrikaans. Klik hier vir meer inligting.

Vers 'n Dag
dove

Die Vers-'n-dag
is 'n e-posdagstukkie wat elke weeksdag aan ongeveer 25 000 intekenare versend word.

Sluit aan by die Vers-'n-Dag e-pos.

Bybel-per-Maand Klub

Bybel-per-MaandProbeer jou vir 'n oomblik indink hoe dit sou wees om nie 'n eie Bybel te besit nie. Sluit aan by die Bybelgenootskap se Bybel-per-Maand Klub en help meer mense om 'n eie Bybel te bekom.

Lees meer